Hemelvaart 2022

Donderdag 26 Mei is dit Hemelvaart – die eredienste is om 9:00 die oggend en 19:00 die aand in die kerkgebou. Ds. Danie gesels met ons oor die terugkeer van God nadat Hy in ons lewe verdwyn het. Ons sien daarna uit dat jy by ons aansluit!