Kerssangdiens 2021

Kom buig en bewonder Koning Jesus saam met jou geloofsgemeenskap met die Kerssangdiens op 28 November om 09:00 die oggend en 18:00 die aand. Kom heroriënteer jouself rondom die Ster van Kersfees saam met die Wysemanne uit die Ooste!