Kleinsake Besigheidshulp

NG Elarduspark help graag hulle lidmate wat kleinsake bedryf. Ons is bewus van die uitdagende tyd in die ekonomie. Ons begelei jou op so ‘n wyse dat die gemeenskap notisie van jou besigheid kan neem.

BesigEVAS23 – Global Virtual Administrative Support

Enige Administratiewe diens waarmee ek kan help. Doen dit van my huis af. Pryse onderhandelbaar na gelang van die kliënt se behoeftes. Ek werk gedurende grendeltyd.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Yvonnette Olivier

Kontaknommer: 082 493 1808 / 081 540 1445

Forum Skryfbehoeftes

Skryfbehoeftes, kuns benodighede, boeke, speelgoed, legkaarte, kaartjies, geskenksakkies, linte, boksies en ons maak fotostate.

Kontakpersoon: Netta van Baalen

Kontaknommer: 082 458 4965

Olifantsfontein Locksmith & Handyman (OLH)

  • Algemene nutsman
  • Loodgieter
  • Slotte
  • Dak herstelwerk
  • Teëls
  • Verf
  • Waterdigting
  • Kombuis en badkamer herstelwerk
  • Verwydering van slange (gratis diens)
  • En nog baie meer…
  • Gratis kwotasies

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kontakpersoon: Wouter Matthee

Kontaknommer: 072 383 9208

Bredenkamp Attorneys Inc

Bredenkamp Prokureurs spesialiseer in intellektuele eiendom. Kontak ons gerus as ons kan help met patente, handelsmerke, kopiereg, ontwerpe of enige ander intellektuele eiendom navrae.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Lienkie du Plessis

Kontaknommer: 087 160 0089

The Weight-loss and Beauty Clinic

Gewigsverlies, detox, pyn behandeling, (arthritis, rumatiek, spierpyn, ens.) eetplanne, gesonde leefstyl, verbeterde bloed sirkulasie, aanvullings.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Tracey Grobbelaar

Kontaknommer: 082 4118 466

Van der Merwe en Bester Prokureurs

Daar is nie ‘n beter tyd as NOU om jou testament in orde te kry nie. Deur om ‘n testament op te trek maak jy voorsiening dat jou wense oor jou bates nagekom word na jou afsterwe. Ons by Van der Merwe en Bester Prokureurs kan jou assisteer met die opstel van ‘n testament wat aan al die nodige wetlike vereistes voldoen. Dit is nie nodig om ons te besoek by ons kantoor nie, ons sal jou ten volle elektronies assisteer. Die konsultasie sal by wyse van telefoon, e-pos, Whatsapp oproepe of self ‘n telekonferensie (Skype, Zoom, Microsoft Teams, ens.) plaasvind. Die eerste konsultasie is VERNIET waarna ons by wyse van u behoefte verder oor fooie sal gesels. Kontak ons gerus by anri@vdmatt.co.za of 076 142 8414 en ons sal so spoedig as moontlik na u toe terugkeer.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Anri Wegner

Kontaknommer: 076 142 8414

Cornwall Tyres & Exhaust – Cornwall View Shopping Centre

Motor bande, batterye, herstel.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Mohamed Chantler

Kontaknommer: 012 345 5450

Marcel Smit Tuindienste

Weeklikse tuindienste vir komplekse, woonhuise en kommersieel.

Kontakpersoon: Marcel Smit

Kontaknommer: 083 605 8760

Smart Business HR

HR – Hulp met menslikehulpbronne-bestuur. Veral tydens Covid-19. (UIF etc.)

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Leon Klopper

Kontaknommer: 076 400 3810

Marilie Lombard Biokineticists

MEk het n Biokinetika praktyk. Ons gebruik mediese fonds tariewe en eis direk van mediese fondse af. Privaat kliënte kry afslag.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Marilie

Kontaknommer: 082 301 5256

Salon Vita Nova

Haar Salon met best diens.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Dalene Ras

Kontaknommer: 073 438 1479

Paul Stemmett / Buffalo Productions (Pty) Ltd

Ek diens rekenaars met sagteware en hardeware probleme, veral rekenaars wat stadig geword het, vreemde probleme het, of enige hulp wat u benodig. Ons het ook ‘n spesiale diens vir die verstewiging van ‘n rekenaar se sekuriteit, asook vir die verwydering van virusse en kwaadaardige sagteware. ‘n Gewone, normale diens kos R 700.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kontakpersoon: Paul Stemmett

Kontaknommer: 074 604 5536

PhysioFirst – Ria Sandenbergh Fisioterapeute

Fisioterapie-praktyk met ‘n spesiale belangstelling in nek- en rugpyn, hoofpyn en sport beserings. Hoog gekwalifiseerde personeel – Meestergraad in Sportgeneeskunde. Ons streef daarna om nie net jou huidige pyn te verlig nie, maar ook om jou toe te rus om toekomstige probleme te voorkom. Volledige evaluasies, inligting oor patologie en oefenprogramme is standaardpraktyk. Mediesefondse word aanvaar, asook kredietkaartfasiliteite vir privaat pasiënte.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Ria Sandenbergh

Kontaknommer: 082 821 3646

Daisy Products

Verskaffing van vars groente & vrugte. Ongeveer R10@ kilo afhangende van mark pryse.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kontakpersoon: Minette Kloppers

Kontaknommer: 072 726 7767

Printernomics

Herstel van drukkers en verkope van “Toners en Cartridges”.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kontakpersoon: Gerio Kemp

Kontaknommer: 072 142 9393

Agri Supply Africa Export Services Pty Ltd

Aanlyn landbou en industriële produkte, hoë tegnologie sekuriteit stelsels, draadlose rapportering sensor stelsels, alternatiewe energie stelsel soos wind turbines en sonplaat sisteme en lewende hawe hanterings sisteme.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Jaco

Kontaknommer: 061 412 9661

Econo Branding

Borduur werk op klere, hoedens, sakke ens.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Chris van der Berg

Kontaknommer: 082 401 7842

@Fresh Purified Water

Purified Still Water.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Brian Bellis

Kontaknommer: 073 301 6608

Sun Stroke Electrical

Elektriese Kontrakteur

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Fred Marais

Kontaknommer: 082 063 4860

iPad Ekstra Klasse (Wisk & Wet)

Wiskunde & Fisiese Wetenskap Gr 10 – 12 Ekstraklasse (aanlyn) & Video’s van Teorie.

Kontakpersoon: Ina Wilmans

Kontaknommer: 082 345 8930

Marinus Klopper

Nutsman.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Marinus Klopper

Kontaknommer: 073 710 7166

AWEH Travel & Tours

AWEH bied ‘n verskeidenheid van vervoerdienste aan:

  • Veilige, betroubare vervoer na u bestemming .
  • Verskeidenheid van voertuie om te huur en self te bestuur.
  • Daaglikse vervoer van u werknemers na en van die werksplek .

Ons roem onsself op die gehalte en kwaliteit van ons voertuie en bied u ‘n koste-effektiewe oplossing vir u vervoerbehoeftes.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Johan de Klerk

Kontaknommer: 082 889 7880

Salonnique

Skoonheids salon

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Christa Nieuwenhuis

Kontaknommer: 082 411 8833

Môi Creations Lasercutting & Engraving

Corporate gifts, Personal gifts, decor, Faceshields, etc.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Heidi Jacobs

Kontaknommer: 074 698 9100

Pursa Installations

Algemene herstelwerk en installasie: staalwerk, houtwerk, bouwerk, sekuriteit.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Louis Holtzhausen

Kontaknommer: 066 567 6871

Arte Properties

Verhuring en verkoop van eiendomme in Elarduspark.

Kontakpersoon: Johan Campher

Kontaknommer: 082 532 3719

Mielie Tuindienste

Weeklikse tuindienste vir

  • Privaat huise
  • Komplekse
  • Kantore

Verantwoordelike toesig deur eienaar.

Kontakpersoon: Emiel Kahl

Kontaknommer: 083 309 6685

Litigo

Arbeidsregdienste vir werkgerwers.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: MJ Jonker

Kontaknommer: 084 019 2455

Williams Maree Fin Adv

Spesialiseer in alle korttermyn versekering dekking.

Kontakpersoon: Anton Williams

Kontaknommer: 082 804 8110

VZF Ouditeure

Oudit, Rekeningkundige en Belasting Dienste asook Boedel beplanning en beredding. Ons lewer dienste aan klein en groot besighede, maar ook aan privaat persone. Ons kyk na die persoon agter die besigheid.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Cobus Froneman

Kontaknommer: 012 998 7775

WingTip Placements

WingTip Placements offers Recruitment and Placement Services within all Industries. Let me source the best talent for your vacancies!

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Marié Schrenk

Kontaknommer: 082 962 4220

Alda Oosthuizen [Sielkundige /Hipnoterapeut]

Sielkundige Dienste & Hipnoterapie wat jou kan help met onder andere die volgende:

  • Streshantering
  • Emosionele Problematiek (Bv. Depressie/Angstigheid)
  • Selfbeeld
  • Gewigsverlies
  • Afhanklikheid van rook
  • Verhoudings en Huweliksverryking
  • Egskeidings
  • Trauma & Angstigheid

Tariewe word bepaal afhangende van lengte van sessie (60/90/120 minute).

Pryse word gegee op aanvraag.

Ek werk persoonlik vanuit my praktyk in Elarduspark (met die nEk werk persoonlik vanuit my praktyk in Elarduspark (met die nodige veiligheids- en higiëniese maatreëls), en virtueel.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Alda Oosthuizen

Kontaknommer: 083 441 2185

@Health Mediese Sentrum

Ons is ‘n mediese sentrum geleë in Centurion. Ons dokters kan help met enige algemene mediese dienste tydens die grendeltyd. Meeste mediese fondse word aanvaar, insluitend Discovery Keycare, Medihelp Necesse en ander netwerkopsies. Geen afsprake is nodig nie. ‘n Apteek is beskikbaar op die perseel. Spesiale voorsorgmaatreëls is in plek vir moontlike COVID-19 pasiënte. Ander dienste binne die sentrum sluit in patoloë, fisioterapeute, x-strale, sielkundiges en tandartse.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Cornel Nienaber

Kontaknommer: 012 664 0617

CO Grpahic Design

Grafiee ontwerpdienste.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Charlotte Olivier

Kontaknommer: 072 649 5756

ENCO Debt Counselling

Kan u help om op n wettige manier finansiële vryheid te bereik.

Ek lewer in die omgewing tydens grendeltyd af.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Kallie Erasmus

Kontaknommer: 063 151 9519

Adlib

Ad Lib Musikante

Kan u Agtergrondmusiek by troues, funksies en etes.

Kliek hier vir webwerf of Facebook skakel.

Kontakpersoon: Engelette Kruger

Kontaknommer: 082 901 0166