Kontak Ons

Nuwe Lidmaat?

Baie welkom hier by NG Elarduspark! Mag jy hier in God tot ruste kom. Mag jy wortelskiet en saam met jou nuwe geloofsfamilie groei! Laai jou jou vorm hier af en stuur dit terug aan: kerkkantoor@ngelarduspark.org.za.

Algemene kontakbesonderhede:

Posadres: Posbus 914-1121, Wingatepark, 0153
Fisiese adres: Frelonstraat 547, Elarduspark, Pretoria, 0181
Telefoonnommer: (012) 345-1144
E-pos adres: kerkkantoor@ngelarduspark.org.za
Kantoorure: Maandag-Vrydag 08:00 – 14:00 en Sondae 09:00 – 09:45