Leon Westhof

Ds. Leon Westhof

As Leierleraar dien ek as voorsitter van die Kerkraad, Leraarsraad, Leiersforum en is oorhoofs verantwoordelik vir bestuursaangeleenthede. Ek dien ampshalwe op al die kommissies van die kerkraad. Daarbenewens is ek verantwoordelik vir die Siekebediening, hospitaalbesoek asook die 60+ bediening. My vrou, Suzette, doen sover moontlik besoeke saam met my.

Kontak my by

leonwesthof@ngelarduspark.org.za

(012) 345 2548

(082) 355-1827