Lieze Meiring

Dr. Lieze Meiring

Ek is verantwoordelik vir ons gemeente se missionale liefdesdiens en uitreik na die gemeenskap, met die CMR-kantoor en die pastorale spreekkamer. Hierdie bediening is vir my ‘n voorreg, want mense en hulle stories maak my opgewonde. Ek is getroud met Arno, ook ‘n predikant by NG Universiteitsoord, en ons seun is Thomas.

lieze@ngelarduspark.org.za

(012) 345-1144

(083) 324-8236