Maartje van der Westhuizen

Ds. Maartje van der Westhuizen

Ek is verantwoordelik vir die Kinder -en Ouerbediening in die gemeente en is ongelooflik opgewonde oor wat die Here deur hierdie bediening in mense se lewens doen. Ek is getroud met Zander en ons het 2 kinders. Zander is ook ‘n predikant – in Tygerpoort gemeente.

maartje.vdwesthuizen@gmail.com

(012) 345-1144

(072) 375-3965