Mediasentrum

Ons mediasentrum funksioneer soos ‘n biblioteek waar jy die volgende kan uitneem:

  • Geestelike boeke
  • Bybelverhale vir kinders
  • CD’s
  • DVD’s
  • Bybelstudies (ook vir kleingroepe)
  • Christelike fiksie

Kom lees die volgende hier:

  • Artikels oor aktuele sake
  • Bybel-naslaanbronne
  • Christelike tydskrifte

Kom kry gerus ‘n gratis pamflet oor ‘n wye reeks onderwerpe.

Hier is ook internet beskikbaar. Kom soek, kuier en luister na pragtige musiek. Hier is jy altyd welkom.

Mediasentrumtye:

Maandag: 10:30 – 14:00
Dinsdag – Donderdag: 8:00 – 14:00
Vrydag: 8:00 – 13:00
Sondag tussen oggenderedienste 9:00 – 10:00
Gesluit gedurende langnaweke en skoolvakansies