Indien jy in nood hulp nodig het, kan die volgende nommers jou al in rigting help:
Noodnommers vir NG Elarduspark
CMR Elarduspark
Maatskaplike nood soos bv. behoefte aan kos.
[Skakel 083 469 3920]
Berading
Eposadres waarheen persone wat berading nodig het, ‘n epos kan stuur. Ryna en Lieze sal antwoord sover ons kan, verder verwys.
[ E-pos: eberading@ngelarduspark.org.za]
Depressie / Selfmoord
SADAG (Suid-Afrikaanse Depressie-en-angs-groep) 24/7 hulplyn.
[Skakel – 0800 567 567 (selfmoord) | 0800212 223 |0800708 090]
9:00 – 16:00 WhatsApp-ondersteuningslyn.
[Skakel – 076 882 2775]
Sms en ‘n berader sal terugbel.
[Skakel – 31393]
Dwelmmisbruik
Hulplyn [Skakel – 0800 12 13 14]
Gesinsgeweld
Die Suid-Afrikaanse Kommissie vir Geslagsgelykheid.
[Skakel – 0800 007 709]
Departement van maatskaplike ontwikkeling se hulplyn
[Skakel – 0800 428 428]
FCS (SAPS Family and Child Support) 24/7 bystandnommer vir Tshwane omgewing.
[Skakel – 071 675 7494]
Stop Gender Violence Landwye nommer.
[Skakel – 0800 150 150]
Slagoffers kan ook ‘n Please Call Me-kennisgewing stuur na.
[Skakel – *120*7867#]
Childline – 0800 055 555
Of ‘n sms na 32312
Ouer persone
Care for the Aged
[Skakel – 012 542 2805 of e-pos info@carefortheaged.org.za]