Nou

Kinderbediening

Kinderbediening
Doop tot Laerskool

Skryf jou kind in by die Kinderbediening deur hier te skandeer en die vorm op Google Forms dan in te vul.

Kinderbedieing Inskrywing 2020

Vrouekamp 2020

Bladsy-prent - Vrouekamp

Vrouekamp inligting

Datum: 6-8 Maart (Ons arriveer Vrydag 14:00 en vertrek Sondag na die brunch).

Plek: Effata kampterrein naby Warmbad

Kostes: R790 vir die naweek en dit sluit al die etes in.

Tema: God se teenwoordigheid in my lewe

Afsnydatum: 24 Februarie 13:00

Skryf in deur op die vorm op hierdie skakel te kliek.

Wat jy moet saambring…

  • Bybel en pen
  • Duvet, kussing en handdoek
  • Tekkies of gemaklike skoene (daar lekker plek om te stap).
  • Swembroek (as jy lus het om te swem).