Ons Huis Mark

Een van die ring van Elarduspark se projekte wat ons gemeente dra is die huis vir volwasse gestremdes. Ons hou ‘n Mini Mark!


29 Mei 2020
9:00 – 12400

Hoek van Alouette en Vampire Straat in Elarduspark

  • Kerrie & rys
  • Beskuit
  • Koekies
  • Konfyt
  • Hoenderpasteie
  • Pragitege handwek spesiaal deur die deelnemers gemaak

Kom ondersteun ons asseblief!