Orrel-en Vioolkonsert

23 Mei 14:00 – 15:00 in die kerk
Kaartjies is R50 en is by die deur en op quicket https://qkt.io/6AvOdU beskikbaar.
Kom geniet ‘n heerlike Sondagmiddag Orrel-en Vioolkonsert saam met Ockie Vermeulen en Lizelle Le Roux. 
Hulle is van ons land se heel beste musikante!
Die vertoning begin 14:00 in die kerkgebou en daar sal na die tyd koffie/tee en koek te koop wees, sodat ons lekker saam kan kuier.