2 Bakens in die stroomversnellings – Psalm 19

2 Bakens in die stroomversnellings – Psalm 19

In die stroomversnellings van die lewe is daar baie onsekerhede: hoe lank nog en hoe lyk die uiteinde? Gaan daar ‘n waterval wees en indien wel, hoe hoog? Gaan ek oorleef? In sulke tye soek mens die bakens wat jy van kleintyd in plek gekry het.


Hierdie opname is gemaak op 09 Aug 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Leon Westhof