Baarmoeder

Baarmoeder

Hoe dink jy oor en beleef jy God se teenwoordigheid? Ons kyk na die spotprent oor die geskiedenis van godsdiens. Ons dink nuut saam met Paulus van uit Handelinge 17:16-32 oor God se teenwoordigheid aan die hand van 'n metafoor - baarmoeder.


Hierdie opname is gemaak op 12 Jan 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Advent

Prediker(s)
Danie Vermaak