Beelde

Beelde

BEELDE - Ons gesels oor ons Godsbeelde en hoe ons 'n intellektuele konsep van God maak en dit aanbid. Ons dink krities oor ons Beeld van God deur die teks van 2 Konings 22-23 se verhale.


Hierdie opname is gemaak op 27 Okt 2019

Diens: 08:00 Oggenddiens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Danie Vermaak

Verwysingsmateriaal
27-Oktober-Beelde-2-Konings-22-23.pptx