Jesus het gebruik gemaak van ‘n klomp maniere om mense te leer oor die koninkryk van God, onder andere gelykenisse. In die gelykenis van die Saaier, Markus 4:1-12, sien ons wat die resultaat vir ons lewens sal wees as ons ons lewens belyn met sy koninkryk.