Die littetekens waarmee ons leef – Johannes 13:4-5
Die littetekens waarmee ons leef – Johannes 13:4-5
In ons tradisie fokus ons op Goeie Vrydag en Opstandingsondag. Die kruis en die opstanding. Die dood en die lewe. Dit is reg so, maar in ons tradisie het ons vergeet van Stil Saterdag se betekenis. Ons het dit gereduseer tot ‘n dag van grassny.