Die Oorspronklike Jesus deel 1 – Markus 10: 35-45

Die Oorspronklike Jesus deel 1 – Markus 10: 35-45

Sondag 20 September 2020 – Danie Vermaak – Die Oorspronklike Jesus deel 1 – Markus 10: 35-45 Die beeld wat ons Christene in die Westerse wêreld van Jesus het is gevorm deur die Jesus van die Basilikas. Die Evangelies, en die vroeë kerk se beeld van Jesus lyk aansienlik anders. Ons kyk na prente uit verskillende eras en gesels vanuit Markus 10:34-45 oor hoe Jesus en sy Koninkryk oor mag dink.


Hierdie opname is gemaak op 20 Sep 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Danie Vermaak