Sondag 27 September 2020 – Danie Vermaak – Die Oorspronklike Jesus deel 2
– Lukas 12:49-53
Ek en jy het baie verf om af te krap om by die oorspronklike Jesus uit te kom. Gewonder dominees, Christene en kerke neem die kort pad en praat ewe maklik oor die Jesus van die Basilika.
Hoe kan jy met liefde of in vandag se woord, SOLIDARITEIT met die mense in jou huis, by jou werk, saam met jou bure en in jou gemeenskap en land leef? As jy deel van God se koninkryk wil wees, sal jy dieselfde solidariteit hê vir alle mense, as wat jy vir jou eie huisgesin