Die TABOE van aanraking – 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12
Ons leef tans met die groot TABOE. Menslike aanraking het ‘n taboe geword. Hoe gee ‘n gelowige in sulke tye uitdrukking aan liefde?
Hierdie opname is gemaak op 17 Mei 2020
Diens:
9:00 Erediens
Preekreeks:
Koningkrykstyd