Die wyse vroedvroue

Die wyse vroedvroue

God is die vroedvrou wat lewe gee en beskerm. Die vroedvroue in Eksodus 1 dien God, en daarom beskerm hulle lewe. God nooi ons om ook vroedvroue te wees wat hoop en lewe gee in dit wat ons doen.


Hierdie opname is gemaak op 20 Jun 2022

Diens: 08:00 Oggenddiens
9:45 Erediens

Preekreeks: Pinkster