Gaan leef die Goeie Nuus!

Gaan leef die Goeie Nuus!

In Handelinge 3: 1-10 sien ons dat ‘n man wat verlam was weer loop. Die wonderwerk bekragtig die apostels as ware boodskappers van God. Hoe kan ek en jy leef sodat ons lewens ook getuig van Jesus Christus se werk in ons lewens en hoe kan ons die goeie nuus versprei?


Hierdie opname is gemaak op 20 Jun 2022

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Lydenstyd

Prediker(s)
Maartje Van der Westhuizen