Geplant in die Lewende Water – Jeremia 17:5-13

Geplant in die Lewende Water – Jeremia 17:5-13

In Jeremia 17 kom gee die profeet vir ons 2 maniere van wees in die lewe. Ons kan lewe soos mense wat geplant is in God en ons hoop in God sit of ons kan soos ’n tolbos wees wat geen anker het nie. Wat sit jy in plek om geanker te bly in God?


Hierdie opname is gemaak op 04 Okt 2020

Diens: 08:00 Oggenddiens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Maartje Van der Westhuizen