GESKENK – Efesiërs 2:1-10

GESKENK – Efesiërs 2:1-10

Ons lees Efesiërs 2:1-10 en pak die geskenkboks uit wat God vir ons gegee het. Ons gesels oor God se inisiatief, wat die geskenk is en wat God se plan met hierdie geskenk vir jou is. Mag jy ook verras wees!


Hierdie opname is gemaak op 14 Feb 2021

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Advent

Prediker(s)
Danie Vermaak