Binne ‘n lewe van oriëntasie, disoriëntasie en heroriëntasie, spandeer verhale en ons eie lewensverhaal tyd binne disoriëntasie. Psalm 13 help ons met woorde om eerlik in gesprek met God te bly. Kom beleef hoe God se reputasie met jou ook op die spel is.