Getrou aan wie God jou gemaak het om te wees

Getrou aan wie God jou gemaak het om te wees

Ons lees die verhaal van Jesus wat in die woestyn versoek is en besef dat wanneer ons getrou bly aan ons identiteit as God se kinders, sal dit ons help met die jaar se uitdagings.


Hierdie opname is gemaak op 31 Des 2020

Diens: 18:00 Aanddiens

Preekreeks: Advent

Prediker(s)
Maartje Van der Westhuizen