Gewone mense met gewone planne – Genesis 24

Gewone mense met gewone planne – Genesis 24

5 Julie – Genesis 24 Sien jy vir God in ons samelewing, in jou familie, in jou lewe? Ook in lewens wat skeefgeloop het? Soms moet ‘n mens net jou oë oopmaak, want Hy werk op maniere wat ons nie verwag nie. Hy is teenwoordig waar ons ons alledaagse dinge doen - waar ek en jy gewone planne maak. Hy seën mense deur JOU. Hy gebruik jou unieke persoonlikheid, al voel jy jy het nie veel om te bied nie. Daar waar ons vir mekaar ‘n bietjie sagtheid, liefde en troos gee, doen God wonderwerke en gee Hy genesing.


Hierdie opname is gemaak op 05 Jul 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Lieze Meiring