God se hoop

God se hoop

Ds. Maartje preek oor God se hoop met die aanvang van die Corona-virus pandemie. Sy lees uit Klaagliedere 3.


Hierdie opname is gemaak op 22 Mar 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Lydenstyd

Prediker(s)
Maartje Van der Westhuizen