God se storie – Psalm 105

God se storie – Psalm 105

Wat is God se storie? Onthou jy dit? Ds Danie Vermaak nooi jou uit om toe te laat dat God jou beeld (wêreldbeeld) en verbeelding vorm deur sy stories.


Hierdie opname is gemaak op 01 Aug 2021

Diens: 08:00 Oggenddiens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Danie Vermaak