Habakuk 3 Sommige gelowiges gee moed op met gebed. In hulle omvangryke lewenskrisis vind hulle dit nie meer sinvol om te bid nie. “Gebed help nie”, sê hulle. Help die Bybel ons hiermee? iTunes rss Jammer, U Web-leser bevat nie die nodige tegnologie om die MP3 te speel nie. Laai gerus die MP3 af hieronder. Hierdie opname is gemaak op 10 Okt 2019 Diens: 08:00 Oggenddiens Preekreeks: Koningkrykstyd Laai MP3 af Artikel navigasie Beelde