Hoe om tel leef in ‘n deurmekaar wêreld – 27 Junie 2021

Hoe om tel leef in ‘n deurmekaar wêreld – 27 Junie 2021

Ds Christian vra die vraag: Is dit vandag vir ons moontlik om steeds ‘n reënboog deur al ons trane raak te kan sien? Josef se verhaal mag ons dalk net hiermee help.


Hierdie opname is gemaak op 04 Jul 2021

Diens: 08:00 Oggenddiens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Christian Oberholzer
Maartje Van der Westhuizen