Hoe vorentoe? – 1 Petrus 2:4-11

Hoe vorentoe? – 1 Petrus 2:4-11

Daar is baie onsekerhede oor die toekoms – ook kerklik gesproke. Ds Leon Westhof vra die vraag: Hoe moet die kerk met haar lidmate oor haarself dink om rigting te kan vind?


Hierdie opname is gemaak op 25 Jul 2021

Diens: 08:00 Oggenddiens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Leon Westhof