Ingestel op God se musiek
God werk deur Sy Gees elke dag met ons. Wanneer ons ingestel is op God se Heilige Gees, kan ons Sy liefde met soekende mense deel.
Hierdie opname is gemaak op 20 Jun 2022
Diens:
08:00 Oggenddiens
9:45 Erediens
Preekreeks:
Lydenstyd
Prediker(s)
Maartje Van der Westhuizen