Is God net in die gapings? – Lukas 7:1-10

Is God net in die gapings? – Lukas 7:1-10

‘n Dominee poog om die geheime van God in die Woord te ontrafel soos ‘n wetenskaplike poog om die geheime van God in die natuur te ontrafel. In beide preek en in medisyne gaan dit om God wat ons liefdevol wil aanraak.


Hierdie opname is gemaak op 17 Jan 2021

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Epifanie

Prediker(s)
Leon Westhof