Ons as kinders van God se opdrag is om 'n prentjie van hoop vir die wêreld te skep en te leef.
In Jesaja 11:1-10 kom Jesaja met 'n boodskap namens God oor hoe 'n ideale samelewing kan lyk, en later besef ons dat Jesus die een is wat dit vir ons kom wys.