Jesus Christus is die Here! – Filippense 2:5-11 Fil 2:5-11. Die beeld van ‘n veerpyltjiebord kan ons baie help om Fil 2:5-11 te verstaan. In die middel van ‘n veerpyltjiebord, is die heel belangrikste area, naamlik die kol. In die sentrumvan ons geloof, staan die belydenis dat Jesus die Here is. iTunes rss Jammer, U Web-leser bevat nie die nodige tegnologie om die MP3 te speel nie. Laai gerus die MP3 af hieronder. Hierdie opname is gemaak op 11 Okt 2020 Diens: 08:00 Oggenddiens Preekreeks: Koningkrykstyd Laai MP3 af Artikel navigasie Geplant in die Lewende Water – Jeremia 17:5-13Sondag 18 Oktober 2020 – Leon Westhof – Dankfees