Jesus se identiteit

Jesus se identiteit

Ons lees die verhale van Jesus as kind en Jesus se doop vandag en sien dat Jesus se identiteit deur God bevestig word as Sy geliefde Seun. Ons kan daarom ook weet dat ons God se geliefde kinders is.


Hierdie opname is gemaak op 27 Des 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Advent

Prediker(s)
Maartje Van der Westhuizen