Jesus stap saam – Lukas 24:13-35

Jesus stap saam – Lukas 24:13-35

Lukas 24 is ‘n verhaal wat vir ons vertel waar die Here Homself bevind na Hy die dood oorwin het. Nie ver weg of besig om die wat Hom gekruisig het, terug te kry nie. Maar eerder besig om saam met elkeen van ons deur die lewe te reis.


Hierdie opname is gemaak op 26 Apr 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Christian Oberholzer