Kom ons sing ‘n Halleluja – Psalm 30

Kom ons sing ‘n Halleluja – Psalm 30

In hierdie laaste boodskap in ons 40 dae reeks oor die Psalms, roep ons mekaar op om ‘n halleluja te laat opklink. Ons het die rouklere uitgetrek en ons feesklere aangetrek om dansend ‘n halluluja te laat opklink.


Hierdie opname is gemaak op 13 Sep 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Koningkrykstyd