Komma – kyk – Genesis 22:1-19

Komma – kyk – Genesis 22:1-19

Noudat ons maskers dra, is ons baie meer daarop ingestel om mekaar in die oë te kyk. Deur die manier waarop iemand kyk, probeer ons vasstel wat die persoon sien of sê. Die wyse waarop ons kyk is baie belangrik, selfs wanneer ons ons oë van die grond af optel om moed te skep en op te kyk. Wat sien jy dan… wie sien jy? Wanneer jy ‘n berg voor jou sien, sien jy ‘n onmoontlike pad, of ‘n berg waarop God voorsien?


Hierdie opname is gemaak op 16 Mei 2021


Preekreeks: Pinkster

Prediker(s)
Danie Vermaak