Leef die Avontuur – Jesaja 11:1-10 en Lukas 1:67-80
Leef die Avontuur – Jesaja 11:1-10 en Lukas 1:67-80
Die Bybel is vol van God se hoop en drome vir ons, maar soms vergeet ons wat hierdie droom is. Jesaja 11:1-10 en Lukas 1:67-80 herinner ons aan God se droom vir die wêreld. Die vraag is nou of ons hierdie droom leef.