13 Desember 2020:
‘n Geslagsregister in die Bybel lyk op die oog af nie baie opwindend en of dit baie vir ons kan leer nie. Sodra jy egter in diepte daarna begin kyk, sien jy dat dit vir jou baie meer kan beteken as wat jy gedink het. Matteus 1:1-17 leer vir ons wie Jesus is, en wie almal ingesluit is in sy familie.