Leef die Avontuur – “meer en minder” – Joh 3:22-36

Leef die Avontuur – “meer en minder” – Joh 3:22-36

Ons lees in Joh 3:22-36 dat Johannes en Jesus op dieselfde tyd besig was om te preek en die evangelie te verkondig. Johannes se volgeling voel ’n bietjie ongemaklik omdat al hoe meer mense vir Jesus begin volg as vir Johannes. Johannes bevestig dat hy minder moet word en Jesus meer en dat Jesus die een is wat die Lig en die Messias is. Hierdie teks herinner ons dat Jesus ook meer moet word in ons eie lewens. Ons lees in Joh 3:22-36 dat Johannes en Jesus op dieselfde tyd besig was om te preek en die evangelie te verkondig. Johannes se volgeling voel ’n bietjie ongemaklik omdat al hoe meer mense vir Jesus begin volg as vir Johannes. Johannes bevestig dat hy minder moet word en Jesus meer en dat Jesus die een is wat die Lig en die Messias is. Hierdie teks herinner ons dat Jesus ook meer moet word in ons eie lewens.


Hierdie opname is gemaak op 06 Des 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Advent

Prediker(s)
Maartje Van der Westhuizen