Die komende munisipale verkiesings laat sommigeburgers koud. Vanweë teleurstellings enonvergenoegdheid het hulle geen hoop meer in dieverkiesings nie. Dit word in die afname in kiesersgetallegesien. Of jy gaan stem of nie, ‘n Christen het ‘nverantwoordelikheid ten opsigte van die leierskap in diegemeenskap. Daardie verantwoordelik is veral in onsvoorbidding geleë. Ps. 72 is ‘n gebed vir die leier vanIsrael, die koning. Vandag het ons ‘n demokratiesesisteem en nie meer ‘n monargie. Nogtans bly leiersbelangrik omdat die koms van God se koninkryk opaarde vir ons ‘n hoë prioriteit is. Ps. 72 gee vir ons diewoorde om biddend met die komende verkiesing om tegaan. Lees dit, en bid dit.