Naam – Handelinge 4:5-22

Naam – Handelinge 4:5-22

Name is vir ons belangrik. Ons gesels oor die unieke naam wat Petrus bely in Handelinge 4:5-22: “in die naam van Jesus van Nasaret” en wat dit beteken, watter stigma daarmee gepaard gaan en hoe ons in hierdie Naam vandag kan leef.


Hierdie opname is gemaak op 07 Feb 2021

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Epifanie

Prediker(s)
Danie Vermaak