Om God se gesig te sien – Genesis 33:1-17
Ds Maartje is aan die beurt en sy gesels oor die volgende: Wanneer ons genadig is teenoor ander mense, dan word ons God se gesig vir die wêreld.
Hierdie opname is gemaak op 13 Jun 2021
Diens:
08:00 Oggenddiens
Preekreeks:
Koningkrykstyd
Prediker(s)
Maartje Van der Westhuizen