Het jy al ooit gevoel jy word vervolg vir jou geloof? Jesus word amper deur sy eie mense doodgemaak omdat Hy getuig van God se liefde vir almal. Ons kyk saam na wat Jesus geleer het en besef dat God se Gees saam met ons is in ons geloofsreis, al is dit soms swaar.