Om saam te rou – Psalm 137

Om saam te rou – Psalm 137

In die samelewing is daar baie keer traumatiese situasies, mense gaan dood, mense word siek ens. Hierdie afgelope jaar het ons egter ’n gemeenskaplike trauma beleef met Covid-19. Psalm 137 help ons om te sien hoe rou ’n samelewing saam om weer vanaf ’n gedisoriënteerd posisie na hé oriëntasie toe te beweeg.


Hierdie opname is gemaak op 06 Sep 2020

Diens: 9:00 Erediens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Maartje Van der Westhuizen