Die afgelope amper twee jaar was ‘n swaar tyd vir baie mense oor die wêreld heen. ‘n Mens wonder wat kan Christene doen? Rispa wys vir ons dat dit soms nodig is om stil te word , en te rou. Ons moet namens die wêreld by God treur, en ons kan saam met mekaar rou oor ons verliese.