Ons sien Jesus – Hebreërs 2:5-18

Ons sien Jesus – Hebreërs 2:5-18

Hebreërs is ‘n baie interessant boek. Kom vind saam uit hoe die skrywer vir ons ‘n besonderse prentjie van Jesus skets.


Hierdie opname is gemaak op 27 Jun 2021

Diens: 08:00 Oggenddiens

Preekreeks: Koningkrykstyd

Prediker(s)
Christian Oberholzer